Thanks for the warm welcome! I'll try not to let the cat into the cupboard and I promise I won't drink the milk from the carton.
Well I was born in South Africa so I hope that is valid enough to put it as location
Hi Arete dis nou 'n nuwe ene, nie gedink daar sal nog iemand van ons area in die wereld hier wees nie, dis nogals a lekker verassing. Ek is eintelik in Namiba maar daar was ongelukkig geen Namibia as opsie nie. Hoop om jou rond te sien. (Verskoon die spelling lanklaas in Afrikaans geskryf)